Sally Kellerman

Sally Kellerman
Geboortenaam Sally Clare Kellerman
Geboorte 2 Junie 1937
Long Beach, Kalifornië, Verenigde State
Sterfte 24 Februarie 2022 (op 84)
Woodland Hills, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1957-2017
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sally Kellerman (2 Junie 1937-24 Februarie 2022) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente MASH (1970), A Little Romance (1979), Back to School (1986), en Ready to Wear (1994).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy